Phil Spector

Phil Spector
Phil Spector in 2000
Agtergrondinligting
GeboortenaamHarvey Phillip Spector
Ook bekend asThe Tycoon of Teen
Gebore(1939-12-26)26 Desember 1939
Die Bronx, New York, Verenigde State
Sterf16 Januarie 2021 (op 81)
Stockton, Kalifornië, Verenigde State
Genrespopmusiek, Rock-'n-roll
Beroep(e)Musiekprodusent en liedjieskrywer
Instrumentekitaar
Jare aktief1958–2003
AssosiasiesThe Ronettes, The Righteous Brothers, The Beatles, John Lennon, George Harrison, Johnny Nash, Gene Pitney, The Crystals, Bob B. Soxx and the Blue Jeans, Ike & Tina Turner

Harvey Phillip "Phil" Spector (die Bronx, New York, 26 Desember 1939 [1] - Stockton, Kalifornië, 16 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse musiekprodusent wat verantwoordelik was vir sommige van die bekendste populêre musiek in die 1960's en 1970's. Hy is in Mei 2009 tot negentien jaar lewenslange tronkstraf opgelê weens die skietdood van aktrise Lana Clarkson in 2003. Hy is in die tronk dood.[2]

  1. As sy geboortejaar word ook 1940 deur sommige bronne vermeld. Onder meer CNN dui aan 1939, onder andere die Encyclopaedia Brittanica dui aan 1940.
  2. (en) Phil Spector dead: Music producer behind the Wall Of Sound dies aged 81 in prison, Daily Express, 17 Januarie 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search